Die dans met God Abel Pienaar

ISBN:

Published: March 19th 2015

Kindle Edition

214 pages


Description

Die dans met God  by  Abel Pienaar

Die dans met God by Abel Pienaar
March 19th 2015 | Kindle Edition | PDF, EPUB, FB2, DjVu, talking book, mp3, RTF | 214 pages | ISBN: | 10.50 Mb

Is daar n absolute waarheid wat ons lewe beheer? Wêreldwyd raak al meer mense volwasse in hul denke. Hulle aanvaar nie sake onkrities vir n tweedehandse lewe nie. Die dans met God vra reguit vrae en sny diep deur tradisionele antwoorde om by dieMoreIs daar n absolute waarheid wat ons lewe beheer? Wêreldwyd raak al meer mense volwasse in hul denke.

Hulle aanvaar nie sake onkrities vir n tweedehandse lewe nie. Die dans met God vra reguit vrae en sny diep deur tradisionele antwoorde om by die sin van die lewe uit te kom. Moderne mense fokus net op dinge wat hulle kan bewys, maar verloor die misterie.

Is daar n ander pad? Hoe kan ons nuut dink oor God en die geloof, sonder om die innerlike belewing prys te gee? Hierdie oopkop en rustige (soms vrolike) boek neem die leser op n lewensreis waar elkeen self kan soek - en vind. Jy leef die oomblik, want dis heilig.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Die dans met God":


exotic-gallery.pl

©2011-2015 | DMCA | Contact us